2 Samuel 11:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe die manne van die stad uitkom om teen Joab te veg, is party van Dawid se knegte doodgemaak, en Uriʹa, die Hetiet, was onder dié wat gesterf het.+
17 Toe die manne van die stad uitkom om teen Joab te veg, is party van Dawid se knegte doodgemaak, en Uriʹa, die Hetiet, was onder dié wat gesterf het.+