21 Wie het Abimeʹleg,+ die seun van Jerubbeʹset,+ doodgemaak? Was dit nie ’n vrou wat ’n meulsteen van die muur af op hom gegooi het en so sy dood in Tebes veroorsaak het nie? Hoekom moes julle so na aan die muur gaan?’ Dan moet jy sê: ‘U kneg Uriʹa, die Hetiet, het ook gesterf.’”