2 Samuel 11:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Onmiddellik nadat die routyd verby was, het Dawid haar laat roep en haar na sy huis toe gebring, en sy het sy vrou geword+ en aan ’n seun geboorte gegee. Maar wat Dawid gedoen het, was baie sleg in Jehovah se oë.+
27 Onmiddellik nadat die routyd verby was, het Dawid haar laat roep en haar na sy huis toe gebring, en sy het sy vrou geword+ en aan ’n seun geboorte gegee. Maar wat Dawid gedoen het, was baie sleg in Jehovah se oë.+