2 Samuel 12:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Dawid het sy vrou Batseʹba toe vertroos.+ Hy het na haar toe gegaan en by haar geslaap. Ná verloop van tyd het sy aan ’n seun geboorte gegee, en hy is Salomo*+ genoem. En Jehovah was lief vir hom,+
24 Dawid het sy vrou Batseʹba toe vertroos.+ Hy het na haar toe gegaan en by haar geslaap. Ná verloop van tyd het sy aan ’n seun geboorte gegee, en hy is Salomo*+ genoem. En Jehovah was lief vir hom,+