2 Samuel 12:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Toe het hy die kroon van Malkam* se kop afgehaal. Dit was van een talent* goud gemaak en met edelstene versier. Die kroon is toe op Dawid se kop gesit. Hy het ook baie buit uit die stad+ geneem.+
30 Toe het hy die kroon van Malkam* se kop afgehaal. Dit was van een talent* goud gemaak en met edelstene versier. Die kroon is toe op Dawid se kop gesit. Hy het ook baie buit uit die stad+ geneem.+