2 Samuel 13:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Absalom het toe gesê: “As u nie wil saamgaan nie, laat my broer Amnon dan asseblief saam met ons gaan.”+ Die koning het geantwoord: “Hoekom moet hy saam met jou gaan?”
26 Absalom het toe gesê: “As u nie wil saamgaan nie, laat my broer Amnon dan asseblief saam met ons gaan.”+ Die koning het geantwoord: “Hoekom moet hy saam met jou gaan?”