-
2 Samuel 13:28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Toe het Absalom sy dienaars die volgende bevel gegee: “Hou Amnon dop, en wanneer hy vrolik is van die wyn, sal ek vir julle sê: ‘Maak Amnon dood!’ Dan moet julle hom doodmaak. Moenie bang wees nie. Ek het julle mos die bevel gegee. Wees sterk en moedig.”
-