2 Samuel 14:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ons sal vir seker sterf en soos waters wees wat op die grond uitgegooi word, wat ’n mens nie weer kan terugkry nie. Maar God sou nie ’n lewe* neem nie, en hy soek na redes om die een wat verban is, terug te bring.
14 Ons sal vir seker sterf en soos waters wees wat op die grond uitgegooi word, wat ’n mens nie weer kan terugkry nie. Maar God sou nie ’n lewe* neem nie, en hy soek na redes om die een wat verban is, terug te bring.