2 Samuel 14:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 En Absalom het twee jaar lank in Jerusalem gewoon, maar hy het nie voor die koning verskyn nie.+