-
2 Samuel 14:30Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
30 Uiteindelik het hy vir sy knegte gesê: “Joab se stuk grond is langs myne, en hy het gars daarop. Gaan steek dit aan die brand.” Toe het die knegte van Absalom die stuk grond aan die brand gesteek.
-