2 Samuel 15:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Absalom het dit gedoen met al die Israeliete wat na die koning toe gekom het met ’n regsaak waaroor hy moes oordeel. So het Absalom die harte van die manne van Israel bly steel.+ 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:6 Die Wagtoring,2012/7/15, bl. 13
6 Absalom het dit gedoen met al die Israeliete wat na die koning toe gekom het met ’n regsaak waaroor hy moes oordeel. So het Absalom die harte van die manne van Israel bly steel.+