2 Samuel 15:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Almal in die land het hard gehuil terwyl al hierdie mense deurgetrek het, en die koning het by die Kidron-vallei+ gestaan. Al die mense het na die pad gegaan wat na die wildernis lei.
23 Almal in die land het hard gehuil terwyl al hierdie mense deurgetrek het, en die koning het by die Kidron-vallei+ gestaan. Al die mense het na die pad gegaan wat na die wildernis lei.