2 Samuel 15:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Die koning het vir Sadok die priester gesê: “Jy is mos ’n siener,+ nie waar nie? Gaan in vrede terug na die stad toe, en neem jou seun Ahiʹmaäs sowel as Joʹnatan,+ die seun van Abjaʹtar, saam.
27 Die koning het vir Sadok die priester gesê: “Jy is mos ’n siener,+ nie waar nie? Gaan in vrede terug na die stad toe, en neem jou seun Ahiʹmaäs sowel as Joʹnatan,+ die seun van Abjaʹtar, saam.