2 Samuel 15:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Dit sal beter wees as jy na die stad teruggaan en vir Absalom sê: ‘Ek is u kneg,+ o koning. In die verlede was ek ’n kneg van u pa, maar nou is ek u kneg’. Dan kan jy Agitoʹfel se plan* laat misluk.+
34 Dit sal beter wees as jy na die stad teruggaan en vir Absalom sê: ‘Ek is u kneg,+ o koning. In die verlede was ek ’n kneg van u pa, maar nou is ek u kneg’. Dan kan jy Agitoʹfel se plan* laat misluk.+