2 Samuel 16:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die koning het toe gevra: “En waar is die seun* van jou meester?”+ Toe het Siba vir die koning gesê: “Hy het in Jerusalem gebly, want hy het gesê: ‘Vandag sal Israel* die koninklike heerskappy van my pa aan my teruggee.’”+ 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:3 Die Wagtoring,2002/2/15, bl. 14-15
3 Die koning het toe gevra: “En waar is die seun* van jou meester?”+ Toe het Siba vir die koning gesê: “Hy het in Jerusalem gebly, want hy het gesê: ‘Vandag sal Israel* die koninklike heerskappy van my pa aan my teruggee.’”+