2 Samuel 17:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hy kruip nou weg in een van die grotte* of op ’n ander plek.+ As hy eerste aanval, sal dié wat daarvan hoor, sê: ‘Die manne wat Absalom volg, is verslaan!’
9 Hy kruip nou weg in een van die grotte* of op ’n ander plek.+ As hy eerste aanval, sal dié wat daarvan hoor, sê: ‘Die manne wat Absalom volg, is verslaan!’