2 Samuel 17:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Joʹnatan+ en Ahiʹmaäs+ het by En-Rogel+ gewag, want hulle kon dit nie waag om by die stad in te gaan nie, ingeval iemand hulle sou sien. ’n Diensmeisie het toe vir hulle die boodskap gaan gee, en hulle het dit aan koning Dawid oorgedra. 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:17 ‘Goeie land’, bl. 20-21
17 Joʹnatan+ en Ahiʹmaäs+ het by En-Rogel+ gewag, want hulle kon dit nie waag om by die stad in te gaan nie, ingeval iemand hulle sou sien. ’n Diensmeisie het toe vir hulle die boodskap gaan gee, en hulle het dit aan koning Dawid oorgedra.