-
2 Samuel 18:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Die koning het vir hulle gesê: “Ek sal doen wat julle ook al dink die beste is.” Die koning het toe langs die stadspoort gaan staan, en al die manne het in groepe van 100 en van 1 000 uitgegaan.
-