2 Samuel 18:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Dawid het tussen die twee stadspoorte gesit,+ en die wag+ het opgegaan na die dak van die poort by die muur. Hy het uitgekyk en ’n man gesien wat alleen hardloop.
24 Dawid het tussen die twee stadspoorte gesit,+ en die wag+ het opgegaan na die dak van die poort by die muur. Hy het uitgekyk en ’n man gesien wat alleen hardloop.