2 Samuel 18:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Dit het die koning ontstel, en hy het na die dakvertrek bo die poort opgegaan en gehuil. Terwyl hy geloop het, het hy gesê: “My seun Absalom, my seun, my seun Absalom! As ek maar in jou plek gesterf het, Absalom my seun, my seun!”+ 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:33 Ontwaak!,1994/3/8, bl. 26
33 Dit het die koning ontstel, en hy het na die dakvertrek bo die poort opgegaan en gehuil. Terwyl hy geloop het, het hy gesê: “My seun Absalom, my seun, my seun Absalom! As ek maar in jou plek gesterf het, Absalom my seun, my seun!”+