-
2 Samuel 19:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 U is lief vir dié wat u haat en haat dié wat vir u lief is, want u het vandag duidelik getoon dat u hoofde en knegte niks vir u beteken nie. Ek is seker dat u tevrede sou gewees het solank Absalom vandag gelewe het, al was die res van ons dood.
-