11 Koning Dawid het hierdie boodskap aan die priesters Sadok+ en Abjaʹtar+ gestuur: “Sê vir die ouermanne van Juda:+ ‘Die koning het in sy huis die woorde van die hele Israel gehoor. Hoekom is julle die laastes om die koning na sy paleis terug te bring?