2 Samuel 19:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Mefiboʹset,+ die kleinseun van Saul, het ook gekom om die koning te ontmoet. Hy het nie sy voete versorg of sy snor geknip of sy klere gewas van die dag af dat die koning weggegaan het tot die dag dat hy in vrede teruggekom het nie.
24 Mefiboʹset,+ die kleinseun van Saul, het ook gekom om die koning te ontmoet. Hy het nie sy voete versorg of sy snor geknip of sy klere gewas van die dag af dat die koning weggegaan het tot die dag dat hy in vrede teruggekom het nie.