2 Samuel 19:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 My heer die koning kon die hele huisgesin van my vader laat doodmaak het, en tog het u aan u kneg ’n plek gegee by dié wat aan u tafel eet.+ Watter reg het ek dan om nog iets van die koning te vra?”
28 My heer die koning kon die hele huisgesin van my vader laat doodmaak het, en tog het u aan u kneg ’n plek gegee by dié wat aan u tafel eet.+ Watter reg het ek dan om nog iets van die koning te vra?”