2 Samuel 19:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Barsilʹlai was baie oud, 80 jaar oud. En hy het die koning in Mahanaʹim van kos voorsien terwyl die koning daar gebly het,+ want hy was ’n baie ryk man. 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 19:32 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2018/9, bl. 9
32 Barsilʹlai was baie oud, 80 jaar oud. En hy het die koning in Mahanaʹim van kos voorsien terwyl die koning daar gebly het,+ want hy was ’n baie ryk man.