20 Daar was ’n moeilikheidmaker met die naam Seba,+ die seun van Bigri, ’n Benjaminiet. Hy het op die horing geblaas+ en gesê: “Ons het geen reg op Dawid nie, en ons het geen erfdeel saam met die seun van Isai nie.+ Laat elkeen na sy gode gaan, o Israel!”+