2 Samuel 20:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe het die manne van Joab,+ die Keretiete, die Peletiete+ en al die sterk manne agter hom aan gegaan. Hulle het Jerusalem verlaat om Seba, die seun van Bigri, agterna te sit.
7 Toe het die manne van Joab,+ die Keretiete, die Peletiete+ en al die sterk manne agter hom aan gegaan. Hulle het Jerusalem verlaat om Seba, die seun van Bigri, agterna te sit.