-
2 Samuel 20:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Dit is nie hoekom ek hier is nie. Maar ’n man uit die bergstreek van Eʹfraim+ met die naam Seba,+ die seun van Bigri, het teen koning Dawid in opstand gekom.* As jy hierdie een man aan my oorgee, sal ek van die stad af wegtrek.” Toe het die vrou vir Joab gesê: “Goed! Sy kop sal oor die muur na u toe gegooi word!”
-