2 Samuel 21:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het hulle die beendere van Saul en van sy seun Joʹnatan in die graf van Kis,+ Saul se pa, in Sela+ in die land van Benjamin begrawe. Nadat hulle alles gedoen het wat die koning beveel het, het God na hulle smekinge vir die land geluister.+
14 Toe het hulle die beendere van Saul en van sy seun Joʹnatan in die graf van Kis,+ Saul se pa, in Sela+ in die land van Benjamin begrawe. Nadat hulle alles gedoen het wat die koning beveel het, het God na hulle smekinge vir die land geluister.+