2 Samuel 22:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild+ en my horing* van redding,* my veilige skuilplek*+en die plek waarheen ek kan vlug,+ my redder.+ U red my van geweld.
3 My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild+ en my horing* van redding,* my veilige skuilplek*+en die plek waarheen ek kan vlug,+ my redder.+ U red my van geweld.