2 Samuel 23:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Is my huis nie so voor God nie? Want hy het ’n ewige verbond met my gemaak.+Hy het al die besonderhede daarvan uitgewerk en dit bevestig. Dit beteken my redding en my vreugde. Is dit nie hoekom hy my huis laat floreer nie?+
5 Is my huis nie so voor God nie? Want hy het ’n ewige verbond met my gemaak.+Hy het al die besonderhede daarvan uitgewerk en dit bevestig. Dit beteken my redding en my vreugde. Is dit nie hoekom hy my huis laat floreer nie?+