10 het hy bly veg en aangehou om die Filistyne dood te maak totdat sy arm moeg was en sy hand styf geword het omdat hy sy swaard heeltyd vasgehou het.+ Jehovah het op daardie dag ’n groot oorwinning aan Israel gegee,+ en daarna het die manne teruggegaan om die lyke agter Eleaʹsar te stroop.