2 Samuel 23:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Drie van die 30 hoofmanne het gedurende die oestyd na Dawid toe gegaan by die grot van Adulʹlam.+ En die kamp van ’n afdeling* van die Filistyne was in die Refaʹim-vallei.+
13 Drie van die 30 hoofmanne het gedurende die oestyd na Dawid toe gegaan by die grot van Adulʹlam.+ En die kamp van ’n afdeling* van die Filistyne was in die Refaʹim-vallei.+