17 Hy het gesê: “O Jehovah, ek sal nooit eers daaraan dink om dit te doen nie! Moet ek die bloed+ drink van die manne wat hulle lewens gewaag het om dit te gaan haal?” Daarom het hy geweier om dit te drink. Dit is die dinge wat sy drie magtige vegters gedoen het.