-
2 Samuel 24:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Toe het Gad na Dawid gegaan en vir hom gevra: “Moet sewe jaar van hongersnood oor jou land kom?+ Of moet jy drie maande lank voor jou vyande vlug terwyl hulle jou agternasit?+ Of moet daar drie dae lank ’n vreeslike siekte in jou land wees?+ Dink nou mooi na oor watter antwoord ek vir die Een moet gee wat my gestuur het.”
-