16 Toe die engel sy hand na Jerusalem uitsteek om dit te verwoes, het Jehovah jammer gevoel vir sy volk,+ en hy het vir die engel wat verwoesting gebring het, gesê: “Dit is genoeg! Laat jou hand sak.” Jehovah se engel was naby die dorsvloer van Arauʹna,+ die Jebusiet.+