2 Samuel 24:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Arauʹna het gevra: “Hoekom het my heer die koning na sy kneg toe gekom?” Dawid het geantwoord: “Om die dorsvloer by jou te koop om vir Jehovah ’n altaar te bou, sodat die plaag onder die mense kan ophou.”+
21 Arauʹna het gevra: “Hoekom het my heer die koning na sy kneg toe gekom?” Dawid het geantwoord: “Om die dorsvloer by jou te koop om vir Jehovah ’n altaar te bou, sodat die plaag onder die mense kan ophou.”+