1 Konings 1:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Die priester Sadok en die profeet Natan moet hom daar as koning oor Israel salf.+ Daarna moet julle op die horing blaas en sê: ‘Lank lewe koning Salomo!’+
34 Die priester Sadok en die profeet Natan moet hom daar as koning oor Israel salf.+ Daarna moet julle op die horing blaas en sê: ‘Lank lewe koning Salomo!’+