-
1 Konings 1:45Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
45 Toe het die priester Sadok en die profeet Natan hom in Gihon as koning gesalf. Daarna het hulle met vreugde teruggekeer, en nou is daar ’n groot lawaai in die stad. Dít was die geraas wat julle gehoor het.
-