3 Jy moet jou verpligting teenoor Jehovah jou God nakom deur sy weë te volg en deur sy wetsbepalings, sy gebooie, sy oordele en sy herinneringe te gehoorsaam soos dit in die Wet van Moses geskryf is.+ Dan sal jy suksesvol wees oral waar jy gaan en in alles wat jy doen.