1 Konings 2:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 En nou, so waar as wat Jehovah lewe, wat my op die troon van my pa, Dawid, laat sit het en wat my koningskap stewig gevestig het+ en ’n koningshuis aan my gegee het,+ soos hy belowe het, vandag sal Adoʹnia doodgemaak word.”+
24 En nou, so waar as wat Jehovah lewe, wat my op die troon van my pa, Dawid, laat sit het en wat my koningskap stewig gevestig het+ en ’n koningshuis aan my gegee het,+ soos hy belowe het, vandag sal Adoʹnia doodgemaak word.”+