1 Konings 2:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 So het Salomo Abjaʹtar uitgedryf en sy diens as ’n priester van Jehovah beëindig, om Jehovah se woord te vervul teen die huis van Eli+ in Silo.+
27 So het Salomo Abjaʹtar uitgedryf en sy diens as ’n priester van Jehovah beëindig, om Jehovah se woord te vervul teen die huis van Eli+ in Silo.+