-
1 Konings 2:29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 Daar is toe vir koning Salomo gesê: “Joab het na die tent van Jehovah gevlug, en hy staan langs die altaar.” Daarna het Salomo Benaʹja, die seun van Jojaʹda, gestuur en gesê: “Gaan, maak hom dood!”
-