1 Konings 2:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Die koning het toe vir Benaʹja, die seun van Jojaʹda, ’n bevel gegee, en hy het Siʹmeï gaan doodmaak.+ So is die koninkryk stewig gevestig in die hand van Salomo.+
46 Die koning het toe vir Benaʹja, die seun van Jojaʹda, ’n bevel gegee, en hy het Siʹmeï gaan doodmaak.+ So is die koninkryk stewig gevestig in die hand van Salomo.+