1 Konings 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek sal ook vir jou dinge gee waarvoor jy nie gevra het nie.+ Ek sal jou soveel rykdom sowel as heerlikheid gee+ dat daar in jou leeftyd geen koning sal wees wat met jou vergelyk kan word nie.+
13 Ek sal ook vir jou dinge gee waarvoor jy nie gevra het nie.+ Ek sal jou soveel rykdom sowel as heerlikheid gee+ dat daar in jou leeftyd geen koning sal wees wat met jou vergelyk kan word nie.+