-
1 Konings 3:26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Maar uit liefde het die ma van die lewende seun die koning dadelik gesmeek: “Asseblief, my heer! Gee die lewende kind vir haar. Moet hom nie doodmaak nie.” Maar die ander vrou het die hele tyd gesê: “Hy sal nie myne of joune wees nie. Laat hulle hom in twee sny!”
-