1 Konings 5:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “U weet goed dat my pa, Dawid, nie ’n huis vir die naam van Jehovah sy God kon bou nie, omdat daar van alle kante teen hom oorlog gevoer is totdat Jehovah hom die oorwinning oor sy vyande gegee het.*+
3 “U weet goed dat my pa, Dawid, nie ’n huis vir die naam van Jehovah sy God kon bou nie, omdat daar van alle kante teen hom oorlog gevoer is totdat Jehovah hom die oorwinning oor sy vyande gegee het.*+