1 Konings 5:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe Hiram die woorde van Salomo hoor, het hy baie bly geword en gesê: “Mag Jehovah vandag geloof word, want hy het vir Dawid ’n wyse seun gegee om oor hierdie groot volk te regeer!”+
7 Toe Hiram die woorde van Salomo hoor, het hy baie bly geword en gesê: “Mag Jehovah vandag geloof word, want hy het vir Dawid ’n wyse seun gegee om oor hierdie groot volk te regeer!”+