1 Konings 6:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hy het die binnemure van die huis met sederplanke gebou. Hy het die binnemure met houtpanele bedek, van die vloer van die huis af tot by die balke van die plafon, en hy het die vloer van die huis met jenewerplanke bedek.+
15 Hy het die binnemure van die huis met sederplanke gebou. Hy het die binnemure met houtpanele bedek, van die vloer van die huis af tot by die balke van die plafon, en hy het die vloer van die huis met jenewerplanke bedek.+