1 Konings 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En hy het met sederplanke ’n vertrek van 20 el agter in die huis gebou, van die vloer af tot by die dakbalke, en hy het die binneste vertrek,+ die Allerheiligste,+ aan die binnekant van die huis gebou.
16 En hy het met sederplanke ’n vertrek van 20 el agter in die huis gebou, van die vloer af tot by die dakbalke, en hy het die binneste vertrek,+ die Allerheiligste,+ aan die binnekant van die huis gebou.